CREATE ♥ LEARN ♥ GIFT  ·  Gepersonaliseer met liefde
🧺The Little BasketKlein dingetjies · groot vreugde
/
☏  Bestel op WhatsApp
'n Klein ietsie vir elke dag

Skep. Leer. Gee.

Pragtige inkleurboeke, plakkers, joernale, Christelike geskenke en skoolpakkette. Kies jou gunsteling en bestel direk by ons op WhatsApp.

Blaai deur al die produkte↓

Herverkoper van Paper Garden · Digitale en fisiese opsies op uitgesoekte produkte.

Personalised summer Christmas colouring book
Children's school planner examples
Persoonlik gemaak, met liefde
'n Vars bladsy wag
♡Met sorg gemaak✿Gepersonaliseer vir jou☏Maklike WhatsApp-bestellings
📚

Paper Garden

Pragtige inkleurboeke, plakkers, dagboeke, Christelike produkte en skryfbehoefte-pakkette. Klik op 'n produk om meer te sien.

'n Vrolike klein winkeltjie

Ons produkte

Blaai, filter of soek deur die versameling. Bestel maklik met 'n WhatsApp-boodskap.

Hoe om te bestel

1

Kies

Kies waarvan jy hou en druk “Bestel”.

2

WhatsApp

WhatsApp maak oop met jou bestelling gereed om te stuur.

3

Betaal & ontvang

Ons stuur jou kwotasie en betaalbesonderhede. Sodra betaling reflekteer, begin ons jou bestelling maak.

Belangrike inligting

Betaling

100% betaling word vereis voordat produksie begin. Stuur asb. bewys van betaling. Kwotasies is 7 dae geldig.

Produksietyd

Klein bestellings: ongeveer 3–5 werksdae. Groter of gepersonaliseerde bestellings: 5–7 werksdae. Tyd begin eers nadat betaling ontvang is.

Gepersonaliseerd

Maak seker alle name en spelling is korrek. Geen veranderinge nadat produksie begin het nie.

Aflewering (PUDO)

Ongeveer 2–5 werksdae. Locker → Locker: XS R69 · S R79 · M R95. Locker → Kiosk: XS R79 · S R89 · M R100. Deur → Locker: XS R95 · S R105 · M R138. Pryse kan verander as PUDO hul tariewe aanpas.